Sandale

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sandale
Remove ads

Sandale is oop tipe skoene, wat bestaan uit 'n plat sool wat aan die draer se voet gehou word deur die bande wat oor die voetbrug, en soms om die enkel vasmaak. Sandale kan ook 'n hak he. Terwyl die onderskeid tussen sandale en ander vorme van skoene soms vaag kan wees, is die algemene begrip dat 'n sandaal meeste van die voet bloot laat. Mense verkies om sandale vir verskeie redes te dra, soos vir gemak in warm weer, ekonomie (sandale vereis minder materiaal as skoene), of as 'n modekeuse.

Thumb
'n Paar modesandale
Thumb
Bybelse sandale
Thumb
Rubberplakkies is die mees algemene vorm van sandale in die wêreld.
Thumb
Sexy hoëhaksandale

Mense dra gewoonlik sandale of ander oop skoene in warmer klimate of tydens die warmer dele van die jaar om hul voete koel en droog te hou. Die risiko van die ontwikkeling van atleetvoet is laer as met toe skoene, en die dra van sandale of plakkies kan deel wees van die behandelingsplan vir so 'n infeksie.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads