Scott Carpenter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Malcolm Scott Carpenter (* 1 Mei 1925 – † 10 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse vlootoffisier en vlieënier, toetsvlieënier, lugvaartingenieur, ruimtevaarder en skubaduiker. Hy is in April 1959 as deel van die Mercury Sewe-groep gekies. Hy was die tweede Amerikaner, na John Glenn, wat om die Aarde gewentel het met Mercury-Atlas 7 en die vierde Amerikaner in die ruimte, na Alan Shepard, Gus Grissom en John Glenn.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Scott Carpenter.
- (en) Scott Carpenter in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) Scott Carpenter by Find a Grave
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads