Sendai

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sendai
Remove ads

Sendai (Japannees: 仙台市) is 'n stad met 1 049 824 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Emiko Okuyama. Die oppervlakte is 788,09 km². Die stad was op 11 Maart 2011 deur die Tōhoku-aardbewing en die daaropvolgende tsoenami geskud en verwoes, wat meer as 15 700 sterftes veroorsaak het.

Kitsfeite Sendai 仙台市, Land ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads