Sendelingsdrif
grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sendelingsdrif(t) in die Richtersveld is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië. Verkeer gaan met 'n pont oor die Oranjerivier teen R150 per voertuig. Die grenspos is gewoonlik oop vanaf 8:00 tot 16:00. Hier is ook die hoofhek van die Richtersveld Nasionale Park (deel van die ǀAi-ǀAis/Richtersveld Oorgrenspark). Selfoonontvangs in die omgewing is beperk.

Bibliografie
- Green, Douglas G.: To the river's end. Kaapstad: Howard B. Timmins, s.j.
Sien ook
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads