Senuweefsel

From Wikipedia, the free encyclopedia

Senuweefsel
Remove ads

Senuweefsel is 'n weefseltipe in 'n soogdierliggaam.

Kitsfeite

Dit het twee uiters belangrike kenmerke. Die eerste is dat baie van hulle dun uisteeksels (aksons en dendriete) het, wat van die sel na weefsel in ander dele van die liggaam strek. Die tweeede kenmerk is die vermoē van hierdie dun uitsteeksels om klein elektriese impulse te vervoer. Deur hierdie twee kenmerke is die senuselle in staat om 'n netwerk van senuwees te vorm wat boodskappe van en na die brein en deur die hele liggaam dra.

Remove ads

Sien ook

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads