Sergei Kirof

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sergei Kirof
Remove ads

Sergei Mironowitsj Kirof (Russies: Серге́й Миро́нович Ки́ров) (Oerzjoem, 15 Maart 1886Leningrad, 1 Desember 1934) was 'n Sowjet-Russiese politikus. Hy was van 1926 tot 1934 partyleier in Leningrad en bekend as vertroueling van Stalin. In Maart 1934 blyk hy egter tydens die sewentiende partykongres van die Kommunistiese Party so gewild te wees dat hy gesien word as 'n potensiële bedreiging vir die magposisie van Stalin. Op 1 Desember 1934 word hy vermoor onder verdagte omstandighede wat steeds onopgeklaar is, en waarby baie historici die betrokkenheid van Stalin vermoed. Die moord op Kirof lei die begin van Stalin se Groot Suiwering in.

Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...

Kirof was 'n ontvanger van die Orde van die Rooi Banier asook die Leninorde.

Remove ads

Literatuur

Remove ads

Eksterne skakels

Remove ads

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads