Setlaar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Setlaar is 'n persoon wat na 'n ander gebied migreer om daar 'n permanente woning te stig, gewoonlik om die omgewing te koloniseer. Setlaars is oor die algemeen 'n sittende kultuur en is dus die teenoorgestelde van die nomade wat van plek na plek beweeg sonder 'n konsep van eienaarskap.

Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads