Royal Dutch Shell

From Wikipedia, the free encyclopedia

Royal Dutch Shell
Remove ads

Royal Dutch Shell (algemeen bekend as Shell) is 'n Nederlands-Britse multinasionale maatskappy, behorende tot die "supergrotes", die ses grootste staatsonafhanklike oliemaatskappye ter wêreld. Shell is tewens die winsgewendste onderneming van Nederland.

Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Remove ads
Thumb
Shell se hoofkantoor in Den Haag, Nederland
Thumb
Shell se oliedepot in Kowloon, Hongkong

Met 'n omset van ruim VS$421 miljard (2014) in meer as 140 lande, is Royal Dutch Shell een van die grootste privaatondernemings ter wêreld.[4] Sedert 2012 produseer die maatskappy meer gas as olie. [5]

Remove ads

Afdelings

Royal Dutch Shell is as energiemaatskappy in die volle produksieketting aktief, vanaf die eksplorasie van energiebronne, die raffinering en ten slotte die verkoop van die finale produkte as petrol en diesel via 'n netwerk van vulstasies. Die onderneming behels tans ses afdelings:

  • eksplorasie en produksie van petroleum en aardgas
  • raffinering en aankope
  • gas en vloeibare aardgas
  • elektrisiteit
  • chemies
  • korporatief en ander

Die hoofstroombedrywe van Shell was in 2014 vir sowat 80% van die totale wins van die onderneming verantwoordelik.

Remove ads

Verwysings

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads