Silwer (kleur)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Silwer (kleur)
Remove ads

Silwer is 'n metaalkleur wat grys-wit lyk, maar dit is eintlik 'n voorstelling van die kleur van gepoleerde silwer.

C0C0C0
Thumb
'n Silwer kristal

Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal, is die blink metaalskynsel.

Moeilike reproduksie

Dit kan nie deur 'n eenvoudige soliede kleur gereproduseer word nie, want die blink effek is te danke aan die materiaal se helderheid wat voortdurend wissel met die oppervlakhoek na die ligbron. Daarbenewens is daar geen meganisme vir die vertoon van metaal- of fluoresseer-kleure op 'n rekenaar nie, behalwe met die gebruik van sagteware wat die effek van lig, gekaats op 'n blink oppervlak, effektief naboots. Gevolglik word daar in kunsskilder en heraldiek 'n metaalverf gebruik wat dan soos ware silwer skitter.

Remove ads

Betekenis in die samelewing

  • 'n Tweede plek behaal in 'n kompetisie
  • Rykdom
Thumb
'n Knoets silwer

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word silwer as volg voorgestel:

Meer inligting Model, Koördinate ...

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads