Sindhi

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sindhi
Remove ads

Sindhi (سنڌي, सिन्धी, , ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 24,6 miljoen mense, veral Sindhi's, in Wes-Indië en Pakistan gepraat word.

Thumb
Die woord "Sindhi" in Arabiese skrif
Thumb
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Sindhi's.
Kitsfeite Sindhi سنڌي, सिन्धी, , ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી, Amptelike status ...

Sindhi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Pakistanse provinsie Sindh saam met Oerdoe. In Indië is Sindhi 'n amptelike taal op federale vlag, maar nie in een van die Indiese deelstate nie. Dit is die naaste verwant aan Dogri en Pandjabi.

In Pakistan word Sindhi veral in die Arabiese alfabet geskryf, terwyl Hindoes die Devanagari-alfabet gebruik. Van die historiese alfabette sluit in Khudabadi, Laṇḍā en Gurmukhi.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads