Skuifspanning
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Skuifspanning, wat aangedui word deur die Griekse letter (tau), is die komponent van spanning wat saamvlakkig is met die dwarsdeursnee van die materie waarop dit inwerk. Gewone spanning word veroorsaak deur die spanningskomponent loodreg op die materie se dwarsdeursnee.

Remove ads
Sien ook
- 'n Skêr werk deur skuifspanning op materiale toe te pas.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads