Slag by Waterloo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Slag by Waterloo was 'n veldslag wat op Sondag, 18 Junie 1815 naby Waterloo in die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (hedendaagse België) plaasgevind het. Die Franse magte onder bevel van Napoleon is verslaan deur die leërs van die Sewende Koalisie, 'n kombinasie van 'n Anglo-geallieerde leër onder leiding van Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, en 'n Pruisiese leër onder leiding van Gebhard Leberecht von Blücher.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slag by Waterloo.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads