Sleutelbord

toestel wat bestaan uit 'n rangskikking van knoppies of sleutels wat gebruik word om teks in rekenaars in te voer From Wikipedia, the free encyclopedia

Sleutelbord
Remove ads

'n Sleutelbord of toetsbord is 'n rekenaartoestel, soortgelyk aan 'n tikmasjien, wat gebruik word om 'n rekenaar mee te beheer.

Thumb
Uitleg van 'n 104-QWERTY-sleutelbord.
Thumb
Uitleg van 'n Dvorak-sleutelbord.
Thumb
'n Standaard Hebreeuse sleutelbord met Hebreeuse en QWERTY-sleutels.

Fisies bestaan 'n sleutelbord uit 'n versameling reghoekige knoppies, of sleutels. Sleutelborde het tipies karakters op die sleutels wat aandui watter simbool geproduseer gaan word as die sleutel gedruk word. Meeste sleutels produseer 'n enkele simbool, minder algemene simbole kan geproduseer word deur sekere sleutels gelyktydig of in sekwensie te druk.

Ongeveer 50% van alle sleutels produseer letters, nommers of tekens (karakters). Ander sleutels kan aksies uitvoer wanneer hulle gedruk word. Sekere aksies is beskikbaar deur een of meer aksie sleutels gelyktydig te druk.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads