Sojoes-program

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sojoes-program
Remove ads

Die Sojoes-program is in die 1960's begin om 'n Russiese ruimtevaarder na die maan te stuur. Die Sojoes-ruimtetuig en -lanseringsvoertuig was albei deel van die program. Die maan is as teiken laat vaar toe tegnologiese probleme meegebring het dat die VSA die maan eerste sou bereik. Sojoes het die beëindiging van die bemande maanprogram oorleef deurdat dit ontwikkel het in 'n verskeidenheid projekte (militêr en burgerlik), hoofsaaklik in samewerking met ruimtestasies.

Thumb
Die lansering van die Sojoes TMA-3 in 2003.
Thumb
Bemanning van Sojoes TMA-14M keer in 2015 na die aarde terug.
Remove ads

Bemande Sojoes-vlugte

Meer inligting Vlugte 1 - 20, Vlugte 21 - 40 ...


Remove ads

Onbemande Sojoes-vlugte

Meer inligting Vlugte 1 - 5, Vlugte 6 - 10 ...


Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads