Soweto-strykkwartet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Soweto-strykkwartet (Engels: Soweto String Quartet) is 'n strykkwartet vanuit Soweto in Suid-Afrika wat bestaan uit: Reuben Khemese, Makhosini Mnguni, Sandile Khemese en Thami Khemese.
Hulle begin in 1992 om voltyds op te tree nadat hulle op President Mandela se inhuldiging gespeel het, waarna Mandela hulle vir hul werk geprys het. Hulle musiek is 'n kombinasie van kwêla, Mbaqanga, Afrika-Jazz met klassieke invloede.
Remove ads
Geskiedenis
Hul debuutalbum Zebra Crossing, wat in 1994 uitgereik is, het 'n sensasie veroorsaak toe dit in 1995 die SAMA-prys gewen het vir beste nuweling, beste instrumentale album en beste popalbum van die jaar.[1]
Diskografie
Sien ook
Bronne
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads