Stein, Limburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Stein is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met hierdie Vlaamse provinsie). Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 23 km². Die stad Stein het sowat 11 000 inwoners (2005).
Die Julianakanaal deursny die munisipaliteit van suid na noord.
Remove ads
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Stein:
Berg aan de Maas, Catsop, De Weert, Elsloo, Kleine Meers, Maasband, Meers, Nattenhoven, Stein (dorp), Terhagen, Urmond en Veldschuur.
Eksterne skakels
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stein.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads