Sterna
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sterna is 'n genus van voëls in die familie van sterretjies (Sternidae). Die genus omvat 13 spesies.[1]
Aanvanklik word meeste van die "wit" sterretjies in die genus saam gegroepeer. DNS-ontleding het egter getoon dat die groepering parafileties is (Bridge et al., 2005). Spesies word nou beperk tot die tipiese groot wit sterretjies wat amper wêreldwyd in kusgebiede voorkom.
Remove ads
Spesies
- Sterna acuticauda
- Sterna aurantia
- Sterna dougallii - Rooiborssterretjie
- Sterna forsteri
- Sterna hirundinacea
- Sterna hirundo - Gewone sterretjie
- Sterna paradisaea - Arktiese sterretjie
- Sterna repressa - Witwangsterretjie
- Sterna striata
- Sterna sumatrana - Swartneksterretjie
- Sterna trudeaui
- Sterna virgata - Kerguelensterrretjie
- Sterna vittata - Grysborssterretjie
Sien ook
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Sterna. |
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

