Damarasterretjie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Damarasterretjie
Remove ads

Die Damarasterretjie (Sternula balaenarum) is 'n voëlspesie van Suider-Afrika wat leef by vlak beskutte kuslyne, baaie en strandmere; meestal aan die Wes- en Suidkus. As broeier is dit amper endemies aan die streek. Die meeste trek egter gedurende die winter na Wes-Afrika, maar sommige oorwinter wel. Die streekbevolking is sowat 7 000 pare en hul status is amper bedreigd. Die voël is 21 – 23 cm lank en 46 tot 60 g in gewig met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan dit as die Damara tern bekend.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads