Stoel

meubelstuk wat deur mense gebruik word om op te sit From Wikipedia, the free encyclopedia

Stoel
Remove ads

'n Stoel is 'n meubelstuk wat deur mense gebruik word om op te sit. Stoele het gewoonlik vier bene/pote om die gewig op die stoel te ondersteun. Sommige stoele, soos kroegstoele, het slegs een been in die middel. Vir stabiliteit word die stoel dan gewoonlik op die grond vasgebout. Sommige stoele het armleunings om 'n persoon se arms te ondersteun.

Thumb
Vincent se Stoel deur Vincent van Gogh.

Die meeste stoele is ontwerp om tot omtrent 120 kilogram massa te kan dra.

Sommige stoele kan in die rondte draai, gewoonlik in kantore gebruik.

Remove ads

Tipes stoele

  • Eetkamerstoel
  • Kantoorstoel
  • Lazy Boy (uitskopstoel)
  • Leunstoel
  • Sitbank
  • Tiksterstoel

Skakels

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads