Stormsrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Stormsrivier (Engels: Storms River) is 'n rivier in die Tsitsikamma (streek) van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Tsitsikammaberge en mond uit in die Indiese Oseaan. Die rivier is nie baie lank nie maar het 'n diep ravyn uitgekerf. Reisigers kon altyd slegs die rivier oorsteek via die Stormsrivierpas. Die pas is egter uitgeskakel toe die Groot Stormsrivierbrug voltooi is in 1958. Daar is 'n oord by die rivier se mond en die natuur is ongelooflik mooi. Die Otterwandelpad begin hier by die riviermond.
- Die artikel bespreek die rivier, vir inligting oor die gelyknamige dorp, sien Stormsrivier, Oos-Kaap.
Remove ads
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
- Garden Route. MapStudio. 1st Edition. ISBN 1-86809-761-7
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads