Strandveld

From Wikipedia, the free encyclopedia

Strandveldmap
Remove ads

Die Strandveld is ‘n kusgebied van die Overberg in die Wes-Kaap.

Thumb
Op hierdie foto uit die Internasionale Ruimtestasie is die Strandveld en Rooi-strandveld weerskante van Danger Point (die opvallende skiereiland) sigbaar. L'Agulhas is heel regs op beeld.

In die gebied lê die dorpe Stanford, Gansbaai, Uilenkraalsmond, Franskraal, De Kelders, Baardskeerdersbos en Wolvengat (Viljoenshof). Elim, Napier en Bredasdorp vorm die noordelike grens en ooswaarts strek dit tot by L'Agulhas. In die streek kom verskeie panne en vleie voor. Die grootste en bekendste is die Soetendalsvlei.

Remove ads

Let wel

Hierdie streek moet nie verwar word met die Sandveld nie.

Lees ook

Bibliografie

  • Galloway, T.S.: 'n Streeksgeskiedenis oor die kusdorpe in die Strandveld van die Overberg, circa 1940 - 1994. Universiteit van Stellenbosch: ongepubliseerde M.A.-verhandeling, 2017
  • Raper, P.E.: Streekname in Suid-Afrika en Suidwes. Naamkundereeks, nr. 1. Kaapstad: Tafelberg, 1972. ISBN 0-624-00182-2

34.483°S 19.366°O / -34.483; 19.366

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads