Student

leerder, of iemand wat 'n opvoedkundige instelling bywoon From Wikipedia, the free encyclopedia

Student
Remove ads

'n Student is 'n leerder, of iemand wat lesings by 'n onderwysinstansie bywoon. Die term word algemeen gebruik om na leerders by 'n universiteit te verwys, terwyl leerders op skool eerder as leerlinge bekend staan.

Thumb
Studente tydens 'n lesing oor lineêre algebra by Helsinki se Universiteit van Tegnologie.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads