Suffolk

From Wikipedia, the free encyclopedia

Suffolk
Remove ads

Suffolk (uitgespreek /ˈsʌfək/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Ipswich, Felixstowe en Lowestoft.

Meer inligting Seremoniële graafskap Suffolk, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...

Suffolk het 'n geskatte bevolking van 757 000 in 2017 gehad, (waarvan 97,2% Blank was) en is dus die 31ste grootste graafskap in die land.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads