Suidwes-Afrika

From Wikipedia, the free encyclopedia

Suidwes-Afrikamap
Remove ads
Remove ads

Suidwes-Afrika (Duits: Südwestafrika, Engels: South-West Africa, Nederlands: Zuidwest-Afrika; kort SWA) is 'n voormalige Volkebond-mandaat van Suid-Afrika, wat tussen 1915 en 1990 op die gebied van die huidige Republiek van Namibië bestaan het.

Suidwes-Afrika
Südwestafrika
South-West Africa
Zuidwest-Afrika

1915–1990
Thumb Thumb
Vlag Wapen
Leuse: Viribus Unitis
Volkslied: Die Stem van Suid-Afrika
Thumb
Ligging of Suidwes-Afrika
Südwestafrika
South-West Africa
Zuidwest-Afrika
Ligging van Suidwes-Afrika
Hoofstad Windhoek
22°56′S 17°09′E
Taal/Tale Afrikaans, Duits (1984–1990), Engels, Khoekhoe en Nederlands (1915–1983)
Godsdiens Nederduitsch Hervormde Kerk, Calvinisme, Nederduitse Gereformeerde Kerk
Regering Republiek
Geskiedenis
 - Begin van die Eerste Wêreldoorlog in Duits-Suidwes-Afrika9 Augustus 1914
 - Stigting van Suidwes-Afrika9 Julie 1915
 - Verdrag van Versailles (Volkebond-mandaat onder bestuur deur die Unie van Suid-Afrika)28 Junie 1919
 - Trougebied van die Verenigde Nasies (nie deur Suid-Afrika aanvaar nie)14 Desember 1946
 - Begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog van die SWAPO26 Augustus 1966
 - de jure onder hul eie bestuur27 Oktober 1966
 - Onafhanklikheid van Namibië21 Maart 1990
 - Suid-Afrika staan die Walvisbaai en Pikkewyn-eilande aan Namibië af1 Maart 1994
Oppervlakte
 - 1979823 000 km2
317 762 sq mi
Bevolking
 - 1979 skatting1 000 000 
     Digtheid1,2 /km² 
3,1 /sq mi
Geldeenheid Pond (1920–1961)
Rand (1961–1993)
Thumb
Vlag van Suidwes-Afrika vanaf 9 Julie 1915 tot 28 Junie 1919
Thumb
Vlag van Suidwes-Afrika vanaf 28 Junie 1919 tot 31 Mei 1928

Die Unie van Suid-Afrika het die gebied op 9 Julie 1915 tydens die Eerste Wêreldoorlog (sien Suidwes-Afrika-veldtog) van die Duitse Keiserryk verower en geannekseer. Met die Verdrag van Versailles, wat ná die Eerste Wêreldoorlog op 28 Junie 1919 onderteken is, het die Volkebond die gebied aan Suid-Afrika oordra. Op 14 Desember 1946 het die Verenigde Nasies die gebied van Suid-Afrika se heerskappy ontbind, wat die Unie geïgnoreer het en Suidwes-Afrika tot sy vyfde provinsie verklaar het.[1]

Op 27 Oktober 1966 het die Verenigde Nasies die gebied as Namibië onder sy eie regering gestel, wat tot die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog van die SWAPO teen Suid-Afrika gelei het. 1971 het die Internasionale Geregshof die Suid-Afrikaanse besetting vir ongrondwetlik met die internasionale reg verklaar, wat sedert die mid-1970's tot 'n voortdurende oorgangsproses tot die onafhanklikheid van Namibië gelei het.

Remove ads

Bantoestans

Thumb
Die Odendaal-plan vir Bantoestans in Suidwes-Afrika in 1964.
Thumb
Kaart van tuislande in Suidwes-Afrika in 1978.

Die Suid-Afrikaanse regering het 10 bantoestans in Suidwes-Afrika in die laat 1960's en vroeë 1970's in ooreenstemming met die Odendaal-plan, waarvan vier selfregering toegestaan is, gestig.[2] Hierdie Bantoestans is in 1980 met outonome regerings vervang, wat op etnisiteit gebaseer was.

Die bantoestans was:

Remove ads

Verwysings

Loading content...

Bronne

Eksterne skakels

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads