Sumeries
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sumeries (š “š , EME.GĢIR15) is die taal van antieke Sumer en ān geĆÆsoleerde taal wat in MesopotamiĆ« in die Vrugbare Halfmaan (hedendaagse Irak) gepraat is.
In die 3de millennium v.C. het ān kulturele simbiose ontwikkel tussen die SumeriĆ«rs en die Semitiese Akkadiessprekende volke.[3] Die invloed van Sumeries op Akkadies (en omgekeerd) is te bespeur op alle gebiede, van leenwoorde tot sintaksis, morfologie en fonologie. Geleerdes verwys na Sumeries en Akkadies in die 3de millennium v.C. as ān spraakbond.[3]
Akkadies het Sumeries omstreeks 2000 v.C. geleidelik as ān spreektaal vervang (daar word oor die presiese datum gedebatteer),[4] maar Sumeries is tot in die 1ste eeu n.C. steeds in Akkadiessprekende state van MesopotamiĆ« soos AssiriĆ« en BabiloniĆ« as ān heilige, seremoniĆ«le, letterkundige en wetenskaplike taal gebruik.[5][6] Daarna het dit vergete geraak, totdat AssirioloĆ« in die 19de eeu begin het om wigskrifinskripsies en -tablette te ontsyfer wat deur diĆ© sprekers agtergelaat is.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
