Sutta-pitaka
deel van die Pali-kanon From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Sutta-pitaka ("Leringemandjie") is ’n Boeddhistiese geskrif en een van die drie dele van die Pali-kanon. Dit handel hoofsaaklik oor die leringe van die Boeddha en van sy dissipels.
Die Pali-kanon bestaan uit drie algemene kategorieë, wat piṭaka (van die Pali-woord vir "mandjie") genoem word. As gevolg hiervan is die kanon tradisioneel bekend as die Tipiṭaka ("Drie Mandjies"). Die ander twee mandjies is die Vinaya- en Abhidhamma-pitaka.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads