Swartkopalbatros
voëlspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Swartkopalbatros (Phoebetria palpebrata) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is en is 'n swerwer. Die voël lyk baie soos die Bruinalbatros maar het 'n ligter nekkraag wat tot grys oorgaan op die rug. Die voël is 80 – 90 cm lank en weeg 2.6 - 3.6 kg en het 'n vlerkspan van 2 - 2,2 m. Die voël kom voor in die Antarktiese gebiede en staan in Engels bekend as Light-mantled Albatross.

Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads