Swartnekdobbertjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Swartnekdobbertjie (Podiceps nigricollis) is 'n redelike maar algemene gelokaliseerde standvoël en nomade wat leef by mere, panne, en beskutte baaie. In Engels staan die voël bekend as die Black-necked Grebe of Eared Grebe

Remove ads
Identifikasie
Die voël is 28 tot 33 cm lank en weeg 300 gram. Dit is effens groter as die kleindobbertjie. Die nek is ook langer en meer slank, die kop hoekiger en snawel langer as die van die kleindobbertjie. Die oë is helderrooi. Broeiende volwasse voël het 'n goue oorklossie, sy kop en keel is swart en die sye is kastaiingsbruin.
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads