Taksidermie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Taksidermie
Remove ads

Taksidermie is 'n reeks prosesse waartydens gedeeltes van dooie diere verwerk word (soos by voorbeeld vel, vere en horings) om die dier ten volle of gedeeltelik op te stop en te monteer sodat dit 'n "stilstaande" beeld van die lewende dier weergee.

Thumb
Taxidermis
Thumb
'n Opgestopte luiperd.

'n Vakman wat taksidermie beoefen word 'n taksidermis genoem.

Diere wat so verwerk is word soms in museums of mense se huise uitgestal. Baie jagters en vissermanne laat die diere wat hulle vang as trofeë opstop. Die in museums word vir opvoedkundige redes uitgestal. Sommige mense laat hulle troeteldiere opstop nadat hulle oorlede is om hulle sodoende te onthou.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads