Tembe-olifantpark

bewaringsgebied From Wikipedia, the free encyclopedia

Tembe-olifantpark
Remove ads

Die Tembe-olifantpark is geleë in KwaZulu-Natal en is 30 000 hektaar groot. Die reservaat is oos van die Ndumo-natuurreservaat geleë, aan die Mosambiekse grens, en is bekend om sy olifante.

Kitsfeite Koördinate: 27°2′55″S 32°25′20″O ...
Remove ads

Galery

Bron

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads