Tennessee

deelstaat van die Verenigde State van Amerika From Wikipedia, the free encyclopedia

Tennessee
Remove ads

Tennessee (Engels: State of Tennessee; Cherokee: ᏔᎾᏏ ta-na-si) is 'n deelstaat in die suide van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Nashville en die grootste stad is Memphis. Die deelstaat het 'n bevolking van 6,3 miljoen.

Kitsfeite

Tennessee word in die noorde deur Kentucky en Virginië, in die ooste deur Noord-Carolina, in die suide deur Georgia, Alabama, en Mississippi, en in die weste deur Missouri en Arkansas begrens. In die ooste lê die Appalache-bergreeks.

Tennessee se bynaam is Volunteer State.

Thumb
Die Amerikaanse Vloot se vlugdemonstrasie-eskader, die Blue Angels, betoon namens die Amerikaanse bevolking hul respek vir eerstehulpverleners en werkers in lewensnoodsaaklike sektore tydens die Koronaviruspandemie deur op 14 Mei 2020 in formasie oor Nashville (foto) en Little Rock te vlieg
Thumb
Great Smoky Mountains Nasionale Park
Remove ads

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Inheemse prehistoriese beskawings

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads