Tetis (mitologie)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tetis (mitologie)
Remove ads

Tetis of Tethis (Grieks: Τηθύς) was in die Griekse mitologie ’n Titaan en seegodin. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die suster sowel as metgesel van Okeanos.[1]

Thumb
Chiaroscuro houtsnee van Tetis, deur Rogers Fund, 1918.

Sy was die moeder van die belangrikste riviere wat die Grieke geken het, asook sowat 3 000 dogters bekend as die Okeaniede.[2]

Verwysings

Notas

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads