Tipeligging

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die tipeligging (Engels: type locality) is die plek waar die tipevoorbeeld (die tipe wat dien as anker vir die naam van ’n takson) vandaan kom. In geologie is dit ’n verwysingspunt waar ’n gesteente of mineraal in elke geval voorkom. In biologie is die tipeligging (ook locus classicus genoem) die plek waar die tipe van die soort gevind word.

Voorbeelde:

  • Olduvai-kloof in Oos-Afrika – tipeligging van die eerste hominiede
  • Bad Bentheim, Duitsland - ontsluiting van die Bentheimer-sandsteen
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads