To the Lighthouse

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

To the Lighthouse is 'n roman deur Virginia Woolf geskryf wat die eerste keer in 1927 gepubliseer is. Net soos met die modernistiese romans van Marcel Proust en James Joyce is die handeling van hierdie roman minder belangrik as die filosofiese introspeksie wat deurgaans plaasvind. Daar is weinig dialoog of aksie, en die narratief is deurgaans in die "stream of consciousness" styl geskryf, met die karakters se gedagtes en waarnemings altyd op die voorgrond geplaas.

Kitsfeite Letterkunde-portaal ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads