Tower 42
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tower 42 (voorheen bekend as die National Westminstertoring) is 'n wolkekrabber wat in 1980 in Londen voltooi is. Die toring het 'n hoogte van 183 meter en 47 verdiepings. Die toring is vandag die 7de hoogste wolkekrabber in Groter-Londen. Die boukoste het sowat 72 miljoen (vandag sowat 230 miljoen) Pond beloop.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |

Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tower 42.- (en) Amptelike webwerf
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
