Tsjadmeer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Tsjadmeer (Engels: Lake Chad, Frans: Lac Tchad) is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond.
Tsjadmeer | |
---|---|
![]() Lugbeeld van die Tsjadmeer | |
![]() Kaart van die Tsjadmeer | |
Koördinate: | 13°N 14°O |
Ligging: | Kameroen, Niger, Nigerië, Tsjad |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 1 350 km² (520 myl²) (2005) |
Gemiddelde diepte: | 1,5 m (4 vt 11 in) |
Maksimum diepte: | 11 m (36 vt) |
Volume: | 72 km³ (17 myl³) |
Omtrek: | 650 km (400 myl) |
Invloei: | Sharirivier |
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjadmeer.
- (en) "Lake Chad". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads