Tsonga

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tsonga
Remove ads

Die taal Tsonga (Xitsonga in Tsonga) vorm deel van die Niger-Kongo-taalfamilie. Dit is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika, waar dit deur sowat 2 miljoen mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus), hoofsaaklik Tsongas. Dit word deur ongeveer 1 710 000 mense gepraat in Mosambiek en deur 19 000 in Eswatini. Daar is ook ongeveer 5 000 sprekers in Zimbabwe, waar dit een van die amptelike tale is.

Hierdie artikel handel oor die Tsongataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Tsongas.
Kitsfeite Tsonga Xitsonga, Amptelike status ...
Thumb
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tsongataliges in 2011:

 0–20%

 20–40%

 40–60%

 60–80%

 80–100%


Thumb
Geografiese verspreiding van Tsonga in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

 <1/km²

 1–3/km²

 3–10/km²

 10–30/km²

 30–100/km²

 100–300/km²

 300–1000/km²

 1000–3000/km²

 >3000/km²


'n Man uit Angola gee 'n voorbeeld van Tsonga
Remove ads

Woorde

Algemene woorde en frases:

Meer inligting Afrikaans ...
Remove ads

Teksvoorbeeld

Die Onse Vader in Tsonga:

Tata wa hina la nge matilweni,
vito ra wena a ri hlawuleke;
a ku te ku fuma ka wena;
ku rhandza ka wena a ku endliwe misaveni,
tanihi loko ku endliwa tilweni.
U hi nyika namuntlha vuswa bya hina bya siku rin'wana ni rin'wana;
u hi rivalela swidyoho swa hina,
tanihi loko na hina hi rivalela lava hi dyohelaka;
u nga hi yisi emiringweni,
kambe u hi ponisa eka Lowo biha,
Amen.
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads