Tydskrif
publikasie wat tipies met 'n gereelde interval versprei word From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Tydskrif is 'n versameling gebinde bladsye waarin 'n wye verskeidenheid van inligting oor aktuele onderwerpe en artikels wat oor 'n lang tydperk van belang kan bly, aangetref word. Die mees onlangse uitgawes van tydskrifte word hoofsaaklik in supermarkte en hoekkafeë gevind. Biblioteke bewaar gewoonlik die ouer uitgawes in 'n stoorplek. Artikels word gewoonlik ook gekatalogiseer.

Remove ads
Afrikaanse tydskrifte
Van die bekendste Afrikaanse tydskrifte sluit in:
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tydskrif.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir tydskrif.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads