Urine

From Wikipedia, the free encyclopedia

Urine
Remove ads

Urine (ook soms "urien" gespel) is 'n vloeistof wat by soogdiere en die mens deur die niere geproduseer word. Dit word in die blaas gestoor en periodiek via die uretra uitgeskei. Urine bevat, behalwe water en wateroplosbare afvalstowwe, onder andere ook ureum, uriensuur, anorganiese soute asook sommige ander stowwe soos alkohol en kunsmatige versoeters.

Thumb
Urine

Sommige diersoorte, bv. voëls en reptiele, kan ureum in uriensuur omskakel wat dan as 'n vastestof via die kloaka uitgeskei word saam met die ontlasting. So word minder vloeistof verloor as by soogdiere, en daar bestaan 'n groter bestandheid teen droogtetoestande.

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads