Utqiaġvik
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Utqiaġvik (voor Desember 2016 bekend as Barrow[1]) is 'n dorp aan die noordelike kus van die Amerikaanse deelstaat Alaska. Die stad is as Barrow in 1959 geïnkorporeer en vernoem na Sir John Barrow. Aangesien dit sowat 350 myl noord van die Arktiese Sirkel geleë is, is dit die mees noordelike nedersetting in die Verenigde State.[2]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads