Vaals

From Wikipedia, the free encyclopedia

Vaalsmap
Remove ads

Vaals (Ripuaries en Limburgs: Vols) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Waalse provinsie Luik en aan die Duitse stad Aken in die deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 10 173 inwoners (31-01-2023) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Vaals het sowat 8 000 inwoners (2003).

Kitsfeite Vaals Vols, Land ...

Die gesamentlike grens van België, Duitsland en Nederland – die Drielandepunt genoem – lê in hierdie munisipaliteit, op die Vaalserberg (323 m), tewens (kontinentaal) Nederland se hoogste punt.

In die munisipaliteit word Vaals gepraat, wat 'n variant is van die Ripuariese dialek, maar deur die Vaals se inwoners as 'n variant van die Limburgse dialek beskou word.

Remove ads

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Vaals:
Camerig, Cottessen, D'n Esch, Harles, Holset, Mamelis, Melleschet, Nieuw-Lemiers, Oud-Lemiers, Raren, Rott, Vaals (dorp), Vaalsbroek, Vijlen en Wolfhaag.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads