Van Ryneveldpas
bergpas in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Van Ryneveldpas is 'n bergpas aan die noordekant van Graaff-Reinet op die R63 na Murraysburg. Andrew Geddes Bain het in 1832 'n medalje ontvang uit erkentlikheid vir sy bydrae tot die bou van die pas. Met die bou van die pas is Bain bygestaan deur kapt. Charles Lennox Stretch, die landmeter in Graaff-Reinet. Die Nqweba-dam (voorheen bekend as die Van Ryneveldspasdam) lê langs die pas.
Remove ads
Sien ook
![]() Daar word versoek dat 'n beeld of foto van Van Ryneveldpas is ingesluit word in hierdie artikel om die kwaliteit daarvan te verbeter. Verwyder asseblief hierdie sjabloon as 'n (goeie) beeld reeds by die artikel gevoeg is. . |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads