Vet

From Wikipedia, the free encyclopedia

Vet
Remove ads

Vette sluit 'n groot groep organiese materie in wat ook in die mens se normale dieet voorkom.

Thumb
Struktuurformule van 'n trigliseried.
1. Die blou vetsuurketting is versadig: dit bevat geen dubbele of drievoudige bindings nie.
2. Die groen en rooi vetsuurkettings is onderskydelik enkelvoudig en drievoudig onversadig, met alle dubbelbindinge in die cis-konfigurasie.
3. In swart is 'n veresterde gliserol herkenbaar.
  • versadigde vetsure
  • onversadigde vetsure
  • mono-onversadigde vetsure
  • poli-onversadigde vetsure
    • omega-3 vetsure
    • omega-6 vetsure
Remove ads

Chemie

Vette vorm 'n uitgebreide groep van organiese verbindings wat almal uit trigliseriede bestaan. Dit is 'n ester bestaande uit gliserol, 'n drie-funksionele alkohol en drie vetsuurgroepe. Die soort vet word bepaal deur die vetsuur wat aanwesig is en die ander deel wat dan nie-verseepbare bestanddele bevat. Vette is gewoonlik onoplosbaar in water, omrede die aanwesigheid van die nie-polêre koolstofbindings.

Remove ads

Noodsaaklikheid

Vet is 'n belangrike verskaffer van essensiële vetsure, wat onontbeerlik is vir die liggaam om nuwe selle te vorm. Dit is verder nodig aangesien Vitamien A, D, E en K vetoplosbaar is en hul absorpsie in die liggaam slegs kan plaasvind waar genoegsame vette teenwoordig is.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads