Vierkante kilometer
SI-eenheid vir oppervlak From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Vierkante kilometer (simbool vk km of km²) is 'n SI-eenheid vir oppervlak. Dit is 'n afgeleide SI-eenheid, en is gelyk aan:
- die oppervlakte van 'n vierkant met sye wat elk een kilometer lank is
- 1 000 000 m²
- 100 hektaar
- 0,386 102 vierkante myl (landmyl)
- 247,105381 akker
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads