Violet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Violet (vernoem na die blom; sien viooltjie) verwys na enige van 'n groep rooierig-blou of blouerig-pers kleure. Spesifiek verwys dit na die kleur van lig op die rand van die sigbare spektrum aan die kortgolflengte kant.
#8000FF |
#9932CC |
#A146FF |
- Hierdie artikel handel oor die kleur Violet. Sien gerus Violet (dubbelsinnig) vir ander betekenisse van die term.
Ware spektrale violet kan nie op 'n rekenaarskerm voortgebring word nie. Jy kan die kleur sien deur byvoorbeeld na die refleksie van 'n buislig in 'n CD te kyk.
Sien ook: Ultraviolet.
Remove ads
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word violet as volg (slegs by benadering) voorgestel:
Die gevoel van violet wat deur kortgolflengte lig veroorsaak word kom ietwat pers voor, asof dit ook lang (rooi) golflengtes bevat. Die rede hiervoor is dat die langgolflengte ("rooi") reseptore in die menslike retina sensitief is vir golflengtes in beide die violet-omgewing en die rooi-omgewing. Violet word daarom ervaar as 'n stimulus van beide die rooi en blou keëls.
Remove ads
Skakerings
- ██ lila/ligpers - tipies bleek (RGB: 200, 162, 200)
- ██ laventel - tipies bleek (RGB: 230, 230, 250)
- ██ aandskemer-laventel - (RGB: 138, 73, 107)
- ██ ametis - (RGB: 153, 102, 204)
- ██ Engelse laventel - (RGB: 180, 131, 149)
- ██ heliotroop - (RGB: 223, 115, 255)
- ██ laventel-blommerig - (RGB: 181, 126, 220)
- ██ laventel-pers - (RGB: 180, 131, 149)
- ██ ou laventel - (RGB: 121, 104, 120)
Remove ads
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads