Visvang

From Wikipedia, the free encyclopedia

Visvang
Remove ads

Visvang is die aktiwiteit waardeur visse vir ontspanning of vir die verkryging van voedsel gevang word. 'n Persoon wat visvang word 'n visserman genoem.

Thumb
'n Visserman in Argentinië.
Thumb
Vissermanne in Indië.

Visse kan in 'n rivier, dam, of see gevang word. Visse kan vanaf die kant of vanaf 'n boot gevang word.

Verskeie tegnieke word hiervoor ingespan, soos nette, spiese, visstokke met hoeke, fuike (Engels: "fish trap"), vaskeer en vang met die hande.

Remove ads

Sien ook

Bronnelys

  • Melville-Smith, Roy: Treasure chest under threat. In: Conserva. Department van Omgewingsake. Deel 7, nr. 6, November/Desember 1992. ISSN 0258-3313

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads