Vleitjagra
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Vleitjagra (Bocagia anchietae) is 'n skaars standvoël in welige varingveld en biesies en riete aan die oewerS van strome en vleie. Hulle kom heeljaar in territoriale pare voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Anchieta's Tchagra.
Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads