Voëleiland-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Voëleiland-vuurtoring is 'n 26 m (85 voet) hoë kliptoring geleë op Voëleiland, Algoabaai, 62 km oos van Port Elizabeth, en is in 1852 in gebruik geneem. Die bokant is rond en die onderkant vierkantig. Die bewaarder se huis is aan die basis van die toring. Die vuurtoring is rooi geverf met 'n wit horisontale baan aan die bokant en 'n groot wit kruis aan die voorkant.[1]
Vuurtoringwagters is in Julie 1968 aan die Voëleiland-vuurtoring onttrek en die eiland word net elke ses weke besoek.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads