Vuyo Mbuli

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Vuyo Mbuli (1967-2013) was 'n Suid-Afrikaanse radio- en TV-aanbieder. Hy maak sy radio-debuut in 1995 as nuusleser op SAfm. In 1993 maak hy sy TV-debuut as 'n kontinuïteitsaanbieder op SAUK3. Hy was veral bekend as die aanbieder van die veeltalige ontbytprogram, Morning Live op SAUK2. Hy was vir 13 jaar, vanaf November 1999 tot sy dood in 2013, by die program betrokke gewees.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Remove ads

Ontydige dood

Mbuli het op 18 Mei 2013 die rugbykragmeting tussen die Cheetahs en die Reds in die Vrystaat-stadion bygewoon. Hy het tydens die geleentheid flou geval en is na die Mediclinic in Bloemfontein gehaas, waar hy gesterf het.[2] Volgens die nadoodse ondersoek is hy aan twee bloedklonte in sy longe oorlede.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads