Wêreldrugby o/20-kampioenskap

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wêreldrugby o/20-kampioenskap
Remove ads

Die Wêreldrugby o/20-kampioenskap (tot in 2014 bekend as die IRR Juniorrugbywêreldbeker) is ’n internasionale rugbykompetisie wat deur Wêreldrugby vir o/20-spelers aangebied word. Die eerste toernooi is in Junie 2008 in Wallis aangebied en vervang die vorige o/19- en o/21-kompetisies.

Kitsfeite Sportsoort, Gestig ...

Twaalf spanne neem jaarliks aan die kompetisie deel. Aanvanklik het 16 spanne deelgeneem, maar om finansiële redes is besluit om slegs twaalf spanne vanaf 2010 te laat deelneem.[1] Vanaf 2026 sal weer 16 spanne kan deelneem.[2]

Die Juniorrugbywêreldbeker is die hoogste vlak van Wêreldrugby se toernooistruktuur vir o/20-spanne. ’n Tweede vlak, die Wêreldrugby o/20-trofee word ook vir minder sterk lande aangebied en agt lande ding hierom mee.

Promosie en relegasie tussen die twee toernooie word toegepas. Die wenner van die trofee sal aan die volgende jaar se Kampioenskap deelneem terwyl die span wat laaste geëindig het in die Kampioenskap om die volgende jaar se trofee sal meeding.

Remove ads

Uitslae

Meer inligting Jaar, Land ...
Remove ads

Spanne

Meer inligting Span, Titels ...
Remove ads

Deelnemende lande

Meer inligting Span, Jare ...
Verklaring
  •    = Gasheer
  • 1ste = Kampioen
  • 2de = Tweede plek
  • 3de = Derde plek
  • 4de = Vierde plek
  • plasing = Gerelegeer na o/20-trofee
  • WT = o/20-trofee-deelnemer
  • k = Gekwalifiseer
  • = Nie gekwalifiseer nie

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads